
Hartbeestak op Potchefstroom bied weer die jaar die PMP groeperingskiet aan.
DATUM: Saterdag die 13de September 2014
WAAR: Syferfontein, die tuiste van die Hartbeestak
GPS: S26 42.828 E27 19.136
TYD: Inskrywings begin om 07:00 en eerste skote om 08:00
KOSTES: Daar word 2 teikens per geleentheid gebruik en die koste is R140.00 vir 2 teikens. Jy kan inskryf vir soveel tabelle as jy wil. Let wel: Alleenlik 2 x teikens word op 'n slag geskiet. Geen enkel teikens kan ingeskryf word nie.
LET WEL: Daar sal geen vooraf inskrywings gedoen word nie, slegs inskrywings die dag van die skiet.
Ons gaan op twee bane gelyktydig skiet en hoop om nie later as 16:00 met die prysuitdeling te begin. PMP reëls en regulasies is van toepassing. Die normale PMP pryse in elke kaliber afdeling sal daar wees asook groot pryse vanaf die Hartbeestak vir die volgende: