Navrae na SA Jagters se Nasionale Kantoor Dit gebeur gereeld dat enkele van die bestuurders algemene navrae ontvang en nie noodwendig die betrokke lid kan help met die inligting wat hy/sy benodig nie. Vir spoedige diens, maak seker dat u navrae na die regte afdeling verwys. Die kontaknommers en e-posadresse vir navrae is soos volg: - Navrae oor lidmaatskap, administrasie en finansies
Tel (012) 808 9300 vra vir Finansies: e-posadres: [email protected] - Navrae oor opleiding
Tel (012) 808 9300 vra vir Opleiding; e-posadres: [email protected] - Vuurwapenhulplyn, endossemente, motiverings en navrae oor lisensie-aansoeke.
Tel (012) 808 9300 vra vir Vuurwapenhulplyn; e-posadres: [email protected] - Toegewyde status en registrasie van aktiwiteite
Tel (012) 808 9300 vra vir Toegewyde Status; e-posadres: [email protected] - Bewaringsaangeleenthede
Tel (012) 808 9300 vra vir Bewaring; e-posadres: [email protected] - Jagsake
Tel (012) 808 9300 vra vir Jagsake; e-posadres: [email protected] - Navrae oor Takaangeleenthede en verwante sake
Tel (012) 808 9300 vra vir Takaangeleenthede; e-posadres: [email protected] - Navrae t.o.v. skietsake en verwante aangeleenthede
Tel (012) 8089300 vra vir Skietsake; e-posadres: [email protected] - Navrae oor enige aanlynstelsels, webwerf, tabletrekenaars
Tel (012) 8089300 of e-posadres: [email protected] - Enige algemene of ander navrae
Tel (012) 8089300 of e-posadres: [email protected]
|  |  |  |  |  | custom_13 |