Baanfooie & Hek Toegang SAJWV lede van die Hartbees tak wat toegang tot die Syferfontein skietbaan wil bekom, moet seker maak dat hul jaarlikse SAJWV ledegeld op datum is om te kwalifiseer vir hektoegang. |
Web Registrasie Geafilieerde lede wie se baanfooie asook SAJWV lede geld opdatum is kan op die Hartbees webtuiste registreer om op datum te kan bly met die nuutste inligting wat deur ons deur gegee word. |
E-Hunter Registrasie Gids vir aanlynregistrasie |