You are here:   HomeKontak Ons


Navrae na SA Jagters se Nasionale Kantoor

Dit gebeur gereeld dat enkele van die bestuurders algemene navrae ontvang en nie noodwendig die betrokke lid kan help met die inligting wat hy/sy benodig nie. Vir spoedige diens, maak seker dat u navrae na die regte afdeling verwys.

Die kontaknommers en e-posadresse vir navrae is soos volg:

  • Navrae oor lidmaatskap, administrasie en finansies
    Tel (012) 808 9300 vra vir Finansies: e-posadres: admin@sahunt.co.za
  • Navrae oor opleiding
    Tel (012) 808 9300 vra vir Opleiding; e-posadres: nic@sahunt.co.za
  • Vuurwapenhulplyn, endossemente, motiverings en navrae oor lisensie-aansoeke.
    Tel (012) 808 9300 vra vir Vuurwapenhulplyn; e-posadres: firearmsupport@sahunt.co.za
  • Toegewyde status en registrasie van aktiwiteite
    Tel (012) 808 9300 vra vir Toegewyde Status; e-posadres: dedicated@sahunt.co.za
  • Bewaringsaangeleenthede
    Tel (012) 808 9300 vra vir Bewaring; e-posadres: vanessa@sahunt.co.za
  • Jagsake
    Tel (012) 808 9300 vra vir Jagsake; e-posadres: johann@sahunt.co.za
  • Navrae oor Takaangeleenthede en verwante sake
    Tel (012) 808 9300 vra vir Takaangeleenthede; e-posadres: andrevdm@sahunt.co.za
  • Navrae t.o.v. skietsake en verwante aangeleenthede
    Tel (012) 8089300 vra vir Skietsake; e-posadres: andrevdm@sahunt.co.za
  • Navrae oor enige aanlynstelsels, webwerf, tabletrekenaars
    Tel (012) 8089300 of e-posadres: martmarie@sahunt.co.za
  • Enige algemene of ander navrae
    Tel (012) 8089300 of e-posadres: info@sahunt.co.za

HARTBEES TAK KONTAK VORM

Noemnaam: *
Van: *
Sel: *
Faks
E-pos: *
Kies Kontak Persoon:
Boodskap: *
Verifikasie: