Print

Droom Jag Te Wen

PRYS:

  • 1 x Koedoebul
  • 1 x Blouwildebees
  • 1 x Blouwildebees Koei
  • 1 x Rooibokram
  • 1 x Vlakvark Beer
  • Jag moet plaasvind vanaf Donderdag 20 Augustus tot Sondag 23 Augustus 2015.
  • Geen ander datums is beskikbaar nie.
  • PH is beskikbaar.
  • Jagplaas is 10km vanaf Northam op Thabazimbi pad.
  • Akkommodasie vir vier ( 4 ) persone vir 4 dae en drie ( 3 ) nagte.
  • Gids daagliks vir jagter wat prys gewen het.
  • Slag van wild vir wenner.
  • Jag voertuig vir vier ( 4 ) dae.
  • Huishulp vir vier ( 4 ) dae vir jagters huis.
  • Vuurmaak hout.
  • DSTV
  • Jagtershuis, slaap 18 mense en is ultra modern.
   

Reëls:

  1. Trekking vind plaas op Dinsdag 11 Augustus om 19:00 by Potch Dorp Rugby Klub. Wenner hoef nie by die trekking te wees nie.
  2. Trekking is finaal en pryse is nie onderhandelbaar nie en is ook nie oordraagbaar na volgende seisoen nie.
  3. Sluitings datum vir kaartjie verkope is Vrydag 7 Augustus 2015.
  4. Wenner se naam word bekend gemaak op die dag van die trekking.
  5. Wenner kan drie van sy gesin saam neem of drie vriende. Enige ander persone kan ook genooi word maar sal dagfooie ens moet betaal soos deur plaaseienaar bepaal word.
  6. As wenner se vriende wil jag, moet hulle onderhandel met plaaseienaar oor daaglikse jagfooi en gids fooie wat op dag van aankoms betaal moet word.
  7. Indien wenner nie sy kwota geskiet kry nie sal oorblywende wild nie oorstaan na 'n ander geleentheid nie.
  8. Wenner kan met plaaseienaar onderhandel dat van sy vriende moontlik kan help om sy kwota geskiet te kry.
  9. Alle beslissings op japlaas is finaal deur plaaseienaar
  10. Plaaseienaar se kontak nommers sal aan wenner verskaf word na trekking.
  11. Alle voedsel en ander verversings moet self voorsien word.
  12. 'n Stel jag reëls sal op die plaas aan al die persone oorhanding word wanneer hulle arriveer en moet dan ook onderteken word deur jagters en nie jagters.
   
Vir verdere inligting en kaartjie verkope skakel Andre Olivier by 082 568 1508 | Kaartjie kostes beloop R200.