Print

Hartbeestak bied weer die PMP Groeperingskiet aan

hartbees     pmp

Hartbeestak op Potchefstroom bied weer die jaar die PMP groeperingskiet aan.

DATUM: Saterdag die 13de September 2014

WAAR: Syferfontein, die tuiste van die Hartbeestak

GPS: S26 42.828 E27 19.136

TYD: Inskrywings begin om 07:00 en eerste skote om 08:00

KOSTES: Daar word 2 teikens per geleentheid gebruik en die koste is R140.00 vir 2 teikens. Jy kan inskryf vir soveel tabelle as jy wil. Let wel: Alleenlik 2 x teikens word op 'n slag geskiet. Geen enkel teikens kan ingeskryf word nie.

 

LET WEL: Daar sal geen vooraf inskrywings gedoen word nie, slegs inskrywings die dag van die skiet.

 

Ons gaan op twee bane gelyktydig skiet en hoop om nie later as 16:00 met die prysuitdeling te begin. PMP reƫls en regulasies is van toepassing. Die normale PMP pryse in elke kaliber afdeling sal daar wees asook groot pryse vanaf die Hartbeestak vir die volgende: